Inkleur-Inspirasie Vir Meisies

Inkleur-Inspirasie Vir Meisies

Propvol Pret Met Bybelse Inspirasie
Loseblattwerk
104 Seiten
2016
Christian Art Books (Verlag)
978-1-4316-1544-5 (ISBN)
Für Loseblattwerke gibt es oft unterschiedliche Preise, abhängig von dem Abo der Ergänzungen. Bei einigen Verlagen ist die Fortsetzung sogar Pflicht. Wir erstellen Ihnen gerne ein persönliches Angebot.
Preis auf Anfrage
  • Lieferzeit auf Anfrage
  • Artikel merken
Fraai illustrasies wat elke dogtertjie se hart (en inkleurpotlode) begeer. Amylee Weeks se kunswerke in Inkleur-inspirasie vir meisies sal nie net jou kleinding besig hou nie, maar haar ook speel-speel leer van God met die Bybelverse en inspirerende aanhalings.
Fraai, vol krulletjies en draaitjies, vrolike drome - dit is waarvan dogtertjies gemaak is! Daarom is Amylee Weeks se kunswerke in Inkleur-inspirasie vir meisies net wat hulle harte (en inkleurpotlode) begeer. Hierdie inkleurboek bied: 50 pragtige ontwerpe; Boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette wat meisies kan verpersoonlik en met 'n spesiale boodskap afrond; Skoon bladsye op keersye waarop meisies na hartelus kan skribbel; Inspirerende aanhalings en Bybelverse; Geperforeerde bladsye in ringbind-formaat om uit te skeur en met ander te deel. Inkleur-inspirasie vir meisies is die ideale geskenk vir enige dogtertjie sodat sy kan speel en inkleur terwyl sy van God leer.
Erscheint lt. Verlag 14.1.2016
Verlagsort Vereeniging
Sprache Afrikaans
Maße 178 x 254 mm
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Sachbücher Religion / Philosophie / Psychologie
Kinder- / Jugendbuch Spielen / Lernen Kreativität / Malen / Basteln
ISBN-10 1-4316-1544-7 / 1431615447
ISBN-13 978-1-4316-1544-5 / 9781431615445
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?