'n Rekenaar is Ook Maar Net 'n Mens - Kevin Haupt

'n Rekenaar is Ook Maar Net 'n Mens

Leer dit Beter Verstaan en Benut

(Autor)

Buch | Softcover
160 Seiten
2002
Metz Press (Verlag)
978-1-875001-64-4 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Keine Verlagsinformationen verfügbar
  • Artikel merken
Het jy ook gewonder waar skakel mens nou eintlik die rekenaar aan en watter kant voor moet wees as jy die stiffie in die skyfaandrywer plaas? Is jy nou nog onseker wat die boodskappe beteken wat jou rekenaar vir jou gee? Hierdie titel begin by die begin, en verduidelik basiese en meer gevorderde begrippe en funksies in taal wat almal verstaan. Dit is geskryf in reaksie op 'n menigte pleitdooie vir basiese inligting oor hoe persoonlike rekenaars werk. Dit skop af met net die noodsaaklikste teoretiese agtergrondinligting, en vertel jou dan alles wat jy moet weet om jouself te kan kelp met die aankoop of opgradering van 'n rekenaar, die Internet, sagteware, netwerke en veel meer.

Ontmoet jou rekenaar; notas oor die notaboek; wat van die ander dele?; hoe sag is sagteware?; gee dit krag; wat jy met ou rekenaar kan doen; rekenaarnoodhulp; internet as jy mans genoeg is; netwerke vir dapper muise; die aankoop van 'n rekenaar; opgradeer sonder trane; ter afsluiting.

Erscheint lt. Verlag 4.1.2002
Verlagsort Bellville
Sprache englisch
Maße 133 x 210 mm
Gewicht 195 g
Themenwelt Informatik Software Entwicklung User Interfaces (HCI)
ISBN-10 1-875001-64-6 / 1875001646
ISBN-13 978-1-875001-64-4 / 9781875001644
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Aus- und Weiterbildung nach iSAQB-Standard zum Certified Professional …

von Mahbouba Gharbi; Arne Koschel; Andreas Rausch; Gernot Starke

Buch | Hardcover (2023)
dpunkt Verlag
34,90