Boererate - Danie Smuts

Boererate

(Autor)

Buch | Hardcover
240 Seiten
2015
Penguin Books (South Africa) (Verlag)
978-0-14-353921-6 (ISBN)
12,45 inkl. MwSt
  • Titel ist leider vergriffen;
    keine Neuauflage
  • Artikel merken
Terug op publieke aanvraag. Derduisende versoeke op die internet vir tweedehandse eksemplare van wat 'n versamelaarsitem geword het nadat dit in die 1980s gepubliseer is, het 'n heruitgawe van Boererate 'n moet gemaak - Danie Smuts se versameling van tradisionele mediese rate wat vir allerlei kwinte en kwale voorgeskryf is. Die oorsprong van die boererate is nie 100% duidelik nie, maar dit word teruggevoer na oorlewering, waarnemings, ondervinding, mites, godsdiens en selfs toorkuns. Behandeling gaan dikwels gepaard met die uitvoer van skreeusnaakse rituele. 'n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur die vreemdsoortige advies. Byvoorbeeld - die volgende stappe word aanbeveel om griep te bekamp: 1.) Plaas 'n bottel whiskey en 'n glas saam met 'n brandende kers langs jou bed. 2.) Klim in die bed, maak seker jy le onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug. 3.) Sodra jy twee kerse begin sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap. 'n Waarskuwing vergesel die raat: Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, is gewaarborg, maar jy mag dalk 'n hoofpyn he.
Hierdie publikasie voorsien in die Afrikaanse mark se nostalgie vir populere kultuurgeskiedenis.

Tot en met sy dood in 2003, was Danie Smuts een van die gewildste radio- en TV-persoonlikhede in Suid-Afrika.

Erscheint lt. Verlag 1.3.2015
Verlagsort Parklands
Sprache Afrikaans
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Gesundheit / Leben / Psychologie Alternative Heilverfahren
Medizin / Pharmazie Naturheilkunde Phytotherapie
ISBN-10 0-14-353921-3 / 0143539213
ISBN-13 978-0-14-353921-6 / 9780143539216
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
die Meridiane des Zen-Shiatsu

von Wilfried Rappenecker; Meike Kockrick

Buch | Hardcover (2023)
Urban & Fischer in Elsevier (Verlag)
79,00