Niklaas Van Rensburg: Die Siener - A.W.G Raath

Niklaas Van Rensburg: Die Siener

(Autor)

Buch | Softcover
432 Seiten
2011
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-7993-5099-9 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel ist leider vergriffen;
    keine Neuauflage
  • Artikel merken
Niklaas van Rensburg, die Siener, fassineer die Afrikanergemeenskap vir reeds meer as 'n eeu. Hierdie swygsame, halfdroewe man met die oe wat so ver kon sien, was met die gawe van profesie, maar ook met 'n wonderlike liefde vir sy naaste en vir sy volk geseen. Die Siener se visioene word in besonderhede weergegee, asook die tyd en die omstandighede waaronder hy dit ontvang het. Die ryk oes aan fotomateriaal - waarvan sommige nog nooit gepubliseer is nie - maak van hierdie boek die volledigste wat daar nog oor die Siener verskyn het en bied 'n insiggewende beeld van 'n merkwaardige mens wat 'n groot invloed op sy tydgenote en nakomelinge uitgeoefen het.
Erscheint lt. Verlag 1.10.2011
Zusatzinfo Illustrations (some col.), facsims., ports.
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Gesundheit / Leben / Psychologie Esoterik / Spiritualität
ISBN-10 0-7993-5099-0 / 0799350990
ISBN-13 978-0-7993-5099-9 / 9780799350999
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
meistere dein Leben

von Shi Heng Yi

Buch | Hardcover (2023)
O.W. Barth (Verlag)
28,00
mit einem Geleitwort von Elke Heidenreich

von Manfred Lütz

Buch | Hardcover (2024)
Kösel (Verlag)
30,00