Inkleur-Inspirasie Vir Ma's

Inkleur-Inspirasie Vir Ma's

Loseblattwerk
104 Seiten
2016
Christian Art Books (Verlag)
978-1-4316-1543-8 (ISBN)
Für Loseblattwerke gibt es oft unterschiedliche Preise, abhängig von dem Abo der Ergänzungen. Bei einigen Verlagen ist die Fortsetzung sogar Pflicht. Wir erstellen Ihnen gerne ein persönliches Angebot.
Preis auf Anfrage
  • Lieferzeit auf Anfrage
  • Artikel merken
Inkleur-inspirasie vir ma's sal elke ma help om van die lewe se stresvolle oomblikke te ontsnap en haar kreatiwiteit uit te druk. Die 50 pragtige ontwerpe word gekomplementeer deur uitgesoekte teksverse en aan-halings spesiaal vir ma's.
Met kinders, die huishouding, werk, familie en vriendinne is daar selde tydjies wat 'n ma spesiaal vir haarself kan afknyp. Inkleur-inspirasie vir ma's is daarom die perfekte geskenk om die stil oomblikke mee te skep. Die pragtige inkleurboek sal elke ma help om van die lewe se stresvolle oomblikke te ontsnap en haar kreatiwiteit uit te druk in pragtige ontwerpe, wat gekomplementeer word deur uitgesoekte teksverse en aanhalings spesiaal vir ma's. Die inkleurboek bied: 50 pragtige ontwerpe. Boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette wat lesers kan verpersoonlik en met 'n spesiale boodskap afrond. Skoon bladsye op keersye waarop lesers na hartelus kan skribbel. Inspirerende aanhalings en Bybelverse. Geperforeerde bladsye in ringbind-formaat om uit te skeur en met ander te deel. Hierdie inkleurboek met sy vrolike, vroulike ontwerpe is ideaal vir elke ma en vrou.
Erscheint lt. Verlag 14.1.2016
Verlagsort Vereeniging
Sprache Afrikaans
Maße 178 x 254 mm
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Freizeit / Hobby Malen / Zeichnen
Religion / Theologie Christentum Moraltheologie / Sozialethik
ISBN-10 1-4316-1543-9 / 1431615439
ISBN-13 978-1-4316-1543-8 / 9781431615438
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Wie bewerten Sie den Artikel?
Bitte geben Sie Ihre Bewertung ein:
Bitte geben Sie Daten ein:
Mehr entdecken
aus dem Bereich
7 Schritte zur Freundschaft mit Gott - Arbeitsbuch für …

von Andreas Blaschke

Loseblattwerk (2022)
Neukirchener Verlag
16,00